|

110% “Thumbs Up” vir julle. Dit was absoluut awesome en het ons dit ongelooflik geniet. Al voel die bene nie so goed nie is die “spirit” ongelooflik. Duisende dankies aan julle vir die uitstekende hulp aan ons “bang” anties met die leer!!!! Julle is die beste!!!!!!!!!!!!!.
Tiena, Christine, Delene, Cecilia, Retha en Sharon
Eastern Gauteng Netball
|