• Cell: +27 (0) 82 56 36 242
  • Office: +27 (0) 58 256 1260
  • Fax-2-E-mail: 086 236 5428
Html Form Drop Down Menu by Vista-Buttons.com v4.3.0
 

Wil net graag laat weet, Saterdag was awesome!!!

Goeie More!!

Wil net graag laat weet, Saterdag (13Feb) was awesome!!!

Jean, James, Fortune, (die ander ouens se name kan ek nie onthou nie) maar die HELE span was ouens met “spirit, good instruction” en hul het al 10 dames baie mooi “opgepas” tussen ons eie ouens wie ons bombard het en in die water gegooi het.

Die manne van Clarens Xtreme het bygedra tot ‘n heerlike FUN dag op die water en ek sal dit regtig vir enige iemand voorstel.

Ek wil ook net by se ekt ‘n DVD gekoop en dis is ‘n bonus, James het goed gedoen en die kwaliteit en action wat ge”capture” is was die moeitewerd.

BAIE DANKIE vir die goeie diens!

Mag die besigheid ge Seen word

 

Groete,

Natasha

 

 

 

 



Webpage Button Maker by Vista-Buttons.com v4.3.0
 
© 2009 Clarens Xtreme. Herman Strauss Web Design
 
Heart pumping adventure. Beautiful surroundings. Priceless memories.
All the ingredients necessarry for a fantastic family holiday.
Click here to view the Google map of where Clarens Xtreme is located.